Passt nicht? Macht nichts! Sie können Artikel bis zu 30 Tage zurückgeben
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
Van kleins af weet Ragab sy is anders. Terwyl die stad om haar vol geweld en sonde is, hoor sy die God van Israel se stem en sy weet sy is geroep om deel van Sy volk te wees. Maar niemand wil haar glo nie, en haar ouers raak net kwaad as sy met hulle daaroor praat. Selfs toe sy grootword en as ’n gesellin in die stad moet werk terwyl oorlog broei, hou sy vas aan die belofte dat die God van Israel haar gaan red. Toe twee Israelitiese spioene eendag in Jerigo opdaag weet sy dis die antwoord op haar gebed, maar daar wag nog ’n groter toets van haar geloof. Hierdie pragtig geïllustreerde hervertelling van die storie van Ragab is vol hoop en inspirasie vir meisies. Dit is die eerste boek in ’n nuwe reeks oor vroue van die Bybel.
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?