Passt nicht? Macht nichts! Sie können Artikel bis zu 30 Tage zurückgeben
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
Toe Mohandas Gandhi op 'n dag van 'n trein afgegooi word, is dit die begin van 'n reis.'n Reis om 'n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in Suid-Afrika behandel word. 'n Reis om mense te leer dat jy nie geweld hoef te gebruik om die wereld te verander nie. 'n Reis om die wereld 'n beter plek te maak. 'n Lang reis wat begin met een klein woordjie: Nee.In hierdie boek maak jong lesers op 'n boeiende, toeganklike wyse kennis met een van Suid-Afrika - en die wereld - se grootste en dapperste helde, die groot gees Gandhi.
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?