Passt nicht? Macht nichts! Sie können Artikel bis zu 30 Tage zurückgeben
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te se as gewone sestienjariges 'n sindikaat bedryf en moontlik ook 'n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry. Baxter stem saam dat hy nie 'n gawe ou is nie. Skoolgaan bly 'n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie. Maar dis totdat sy meisie Esm ontvoer word en die leidrade wys daar's bonatuurlike magte betrokke. Kaapstad se onderwreld raak al hoe vreemder om te verken, en Baxter vra hulp by die enigste man wat getrek genoeg is om hom te help: Jackson "e;Jackie"e; Ronin, die man met die baard wat gevaarlike wesens vir lospryse jag. Die twee van hulle moet elke denkbare nagmerrie trotseer tydens hul missie om Esm te red, selfs al beteken dit 'n apokalips of twee.