Passt nicht? Macht nichts! Sie können Artikel bis zu 30 Tage zurückgeben
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
Maart 1945. Na ses bloedige, traan gevlekte jare, was die oorlog amper verby. Maar, vir die Duitse oorlogs gevangenes opgesluit op Eiland Plaas Kamp 198 kon die einde nie gou genoeg kom nie - en besluit hulle om te ontsnap.Terwyl die Duitsers na alle uithoeke vlug, het een van hulle, Kurt Schneider, agtergebly met bloed aan sy vingers en 'n pistool in sy hand. Die ergste is dat daar 'n lewelose vrou by sy voete l As die hoofverdagte in die moord, lyk dit asof die galg sy voorland is. Maar Ann Morgan het Kurt Schneider leer ken in die tyd wat hy op die plase in die omgewing, onder bewaking, gearbei het. Sy het van die jongman gehou, en was nie oortuig dat hy tot moord in staat was nie. Kon Ann vir Kurt red en die regte moordenaar galg toe stuur?Met haar man Emrys steeds as vermis in die oorlog, vind Ann haarself aangetrokke tot die aantreklike wewenaar Speurder Inspekteur Max Deveraux. Kon Ann haar emosies in bedwang hou, of sou sy in die hitte van die oomblik, die lyn oorskry?
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?