Passt nicht? Macht nichts! Bei uns ist die Rückgabe innerhalb von 30 Tagen möglich
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
30 Tage für die Rückgabe der Ware
Word jy 'n held gebore, of het almal van ons heldemoed in ons? Ek glo uit my hart uit as dit kom by ons geliefdes, het almal van ons 'n heldemoed in ons wat maak dat ons ons lewens sal offer vir ons geliefdes of ons Vaderland. Jong helde is juis die bewys ons as mense het van nature waagmoed in ons. Hierdie boek gaan oor kinderhelde in ons geskiedenis wat hulle lewens geoffer het, of bereid was om dit te doen.
Sinoniem vir heldemoed in my "persoonlike woordeboek" is liefde. As Christen leer ons juis in die Bybel waar Jesus sê daar is geen groter liefde as iemand wat sy lewe gee vir 'n ander een nie. Ek was verstom met die feit dat ek nog nooit van sommige van die kinderhelde gehoor het nie. Ek kan nie eens sê hulle was kind, maar tog man nie, want ons Geskiedenis bewys dat jong dogters ook meer moed aan die dag kan lê as volwasse mans.
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?