Passt nicht? Macht nichts! Sie können Artikel bis zu 30 Tage zurückgeben
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
Bis zu 30 Tage Rückgaberecht
Iemand vra my anderdag waarom skryf ek? Vir wie skryf ek? Met ander woorde, is daar 'n doel agter my skrywery?
Dis glad nie so 'n eenvoudige vraag nie, hoor. Dit het my vir 'n oomblik laat frons, want wat dan nou? Waarom sou iemand so iets vir my vra?
En toe weet ek!
Ek skryf omdat ek, binne 'n week of twee, eintlik hopeloos verslaaf geraak het daaraan. Dit voel soms vir my die baie goeters in my kop is net eenvoudig te veel en hulle roep, nee hulle skree op my om asseblief uit te kom.
Vir jare en jare het ek goed op papiertjies en toe later op die rekenaar geskryf en gebêre. Op 'n stadium het ek 'n boek gehad vir die skryfseltjies, maar dit het ook nie lekker gewerk nie. Waar ek ookal geskryf het, die goed het later verlore geraak. Dit laat 'n mens so half 'leeg' voel, want waar is al die gedagtes dan nou heen?
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?