Passt nicht? Macht nichts! Sie können Artikel bis zu 30 Tage zurückgeben
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
Bis zu 30 Tage Rückgaberecht
DIE TEKEN VAN U KOMS
Die Gruwel van Verwoesting
Wat het Jesus bedoel toe Hy Sy dissipels gewaarsku het oor die gruwel van verwoesting?
In Matthéüs 24 gee Jesus 'n aangrypende profetiese waarskuwing oor die verwoesting van Jerusalem, misleiding, verdrukking en die tekens wat Sy wederkoms voorafgaan.
Maar hoe moet ons hierdie profesieë verstaan? Watter betekenis het die gebeure van die verlede vir die tyd waarin ons vandag leef? En hoe kan ons onderskei tussen menslike verklarings en dit wat die Skrif self openbaar?
Hierdie Bybelstudie ondersoek die woorde van Jesus binne die breër verband van die Heilige Skrif. Deur Bybelgedeeltes met mekaar te vergelyk, word die leser uitgenooi om die profetiese boodskap van Matthéüs 24 noukeurig te bestudeer.
Die doel is nie om vrees aan te wakker nie, maar om die leser aan te moedig tot waaksaamheid, onderskeidingsvermoë en getrouheid aan God se Woord.
"Pas op dat niemand julle mislei nie."
Matthéüs 24:4
Samesteller: Neville Neveling
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?