LIBRISTO
LIBROAMANTO
obligatorisch
Werden Sie Teil einer Gemeinschaft von Buchliebhabern aus der ganzen Welt und erhalten Sie eine Reihe von Vorteilen. Konto kostenlos anlegen
0
DPD-Kurier 4.49 Hermes Kurierdienst 4.99 DHL-Kurier 3.99 Hermes-Stelle 4.49 DPD-Stelle 2.99 GLS-Kurierdienst 4.99

Brood en Wyn

God Se Gesondheidsorgplan Vir Jou

Sprache AfrikaansAfrikaans
Buch Broschur
Buch Brood en Wyn Seth Winkler
Libristo-Code: 50773825
Verlag Independently published, April 2024
Hierdie boek is geskrywe om aan jou 'n kragtige alternatief te bied vir 'n lang, gesonde leweBenjami... Vollständige Beschreibung
? points 26 b
10.69 inkl. MwSt.
Externes Lager Wir versenden in 14-21 Tagen

Bis zu 30 Tage Rückgaberecht


Kunden kauften auch


Hierdie boek is geskrywe om aan jou 'n kragtige alternatief te bied vir 'n lang, gesonde lewe

Benjamin Franklin het 'n beroemde stelling gemaak dat in hierdie lewe, sekerheid beperk is tot die onvermydelikheid van dood en belasting. Die werklikheid van hierdie stelling word beaam deur die onbetwisbare realiteit dat elkeen van ons uiteindelik die konfrontasie met ons sterflikheid sal ervaar. Ons reis deur hierdie lewe word ook verstrengel deur 'n stryd met siekte en lyding, wat wissel van ligte ongerief tot diepgaande uitdagings.

Meeste mense word gekonfronteer met sekere keuses as dit kom by siekte: diegene wat toegang het tot genoegsame gesondheidsorg, kan van daardie voordele gebruik maak, terwyl ander, sonder dieselfde voorregte, genoodsaak is om te hoop dat hul toestand nie sal vererger nie. Hierdie boek bied 'n baken aan, asook 'n voortrefliker alternatief vir beide groepe.

As jy noukeurig toepas wat in hierdie boek geleer word, kan jy die volgende resultate verwag:

  • 'n Beduidende vermindering van siektes by jou en jou gesin.
  • Dit sal lei tot 'n afname in mediese kostes.
  • As jy of jou gesin wel siek raak, behoort die simptome binne 24-48 uur te verdwyn.
In hierdie omvattende gids sal jy leer:
  • Wat die wortel van alle siektes en krankhede is,
  • Hoe om effektief met siektes en krankhede te deel,
  • Waarom Christene siek word, en sterwe.
Die boek sluit in:
  • 'n Gids om hoogs-effektiewe gewoontes prakties toe te pas in jou lewe, wat verbysterende resultate vir jou gesondheid sal meebring.
  • 'n Skakel na aanvullende gratis materiaal, asook opnames waarna jy kan luister
Begin die beste lewe moontlik te beleef, en kry jou kopie deur op die KOOP NOU knoppie te klik.

Schauspielerin & Polyglotte
EWA KASP für
Video abspielen
Ewa Kasp
Libristo bietet die größte Auswahl an fremdsprachiger Literatur an. Deshalb kaufe ich meine Bücher hier ein.

Informationen zum Buch

Vollständiger Name Brood en Wyn
Sprache Afrikaans
Einband Buch - Broschur
Datum der Veröffentlichung 2024
Anzahl der Seiten 102
EAN 9798323049226
Libristo-Code 50773825
Gewicht 111
Abmessungen 127 x 203 x 5
Verschenken Sie dieses Buch noch heute
Es ist ganz einfach
1 Legen Sie das Buch in Ihren Warenkorb und wählen Sie den Versand als Geschenk 2 Wir schicken Ihnen umgehend einen Gutschein 3 Das Buch wird an die Adresse des beschenkten Empfängers geliefert

Anmeldung

Melden Sie sich bei Ihrem Konto an. Sie haben noch kein Libristo-Konto? Erstellen Sie es jetzt!

 
obligatorisch
obligatorisch

Sie haben kein Konto? Nutzen Sie die Vorteile eines Libristo-Kontos!

Mit einem Libristo-Konto haben Sie alles unter Kontrolle.

Erstellen Sie ein Libristo-Konto
Buchberater Libroamiko
Hallo, ich bin Libroamiko, kann ich helfen?