Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Mary, oftewel Prinses Marie Elizabeth van Habsburg, staan op trou met Prins Octavius van die prinsdom van Kyburg. Hy is egter ver van haar ideale man: Oorlogsugtig en wreed. Dan daag 'n belangrike brief vir haar op. Met die lag in sy oe laat hy dadelik haar hart vinniger klop. Daar mag egter niks tussen hulle wees nie. Sal Mary van Francis se betowerende soene kan vergeet? Gaan sy plig, eer en haar familie se goeie naam eerste plaas? En wat gaan Francis kies: Die bloedband met sy broer of sy liefde vir Mary?
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?